Die lyne in jou hart loop noukeurig en kom bymekaar daar waar die wesenlike kern van jou middelpunt oopgebars lê
oop vir die wêreld ontbloot broos
want die sagtheid wat in die kamers van jou hart skuil weerkaats in die swart van jou oë
en…
In antwoord op Arnold se plasing “Anze” wil ek hierdie merkwaardige vrou vanoggend salueer.
Met die ineenstorting van die skrywersweb Woes het sy vrou alleen besluit om n nuwe skrywersweb Ink van die grond af tot stand te bring..
Vrou alleen het sy die finansies…
Die bye zoem by die oorhangkrans oor jou wat my drome binnedans en die windjie dra jou vel se geur verbloem in die passie van jou fleur.
O, ek smag soos ‘n by wat na jou toe kom om heuning te drink as jy oopvou blom
1 Lid, 250 gaste aanlyn