Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Meningstukke

DIE WINKENDE DOOD HFSTK 10

Deur Datum gepubliseer: 28 April 2016 11

Sylvia is die een wat haar liggaam later ontdek toe die Nigeriër haar stuur om te kyk waar sy bly. Sy storm gillend die kroeg in en moet die Nigeriër haar twee stewige klappe gee om haar tot bedaring te bring sodat sy hom kan vertel wat aan die…

Carpe Diem se Watsenaam

Deur Datum gepubliseer: 27 April 2016 56

….en eintlik is ek nou al moeg gegryp aan al die dae. So moeg, dat dit reg voel om enetjie deur my vingers te laat val. Bietjie gryp na die veerpen wat saggies verby gesweef kom, en ‘n druppeltjie ink uit hom druk.

So laat Hubby se “sit…

ruїne van die liefde

Deur Datum gepubliseer: 25 April 2016 15

waar uitgedroog en dor ons dam
nou stukkend steun teen taaibosstam
en somerson se hete vlam
die vertes rookdofkimme kam
het ons in jeug die tyd verdroom
by uitleivoor se kabbelstroom

langs groen van varing blom van vyg
het ons beloftetrou laat styg
verby die groen van…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 240 gaste aanlyn

Bydraes – Argief