Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Engel in wit Silwer 544 woorde

Deur Datum gepubliseer: 25 November 2021 7

Dirkie laat sak sy kop op sy arms. Dit is nou al die derde dag wat die moegheid hom somerso teen die eerste periode oorval. Hy wip regop toe Juffrou Pieterse se stem vanaf die swartbord weergalm.
“Dirkie Steyn”
Haar oë vuurpyl in sy rigting. Die liniaal beweeg wild heen en…

November – 500 woorde

Deur Datum gepubliseer: 18 November 2021 9

November – ’n warrelwindmaand aan die einde van die jaar. ’n Maand wat jou amper onverhoeds betrap, want hy voorspel Desember, vakansiemaand, krismis.
As ’n mens aanvanklik aan November dink, is daar eintlik niks wat jou opgewonde maak…

September 2021 – Positiwiteits projek – Uitslae en kommentaar

Deur Datum gepubliseer: 10 November 2021 8

Baie geluk aan hierdie 10 lede! Hierdie lede se werk word ook opgeneem in die Biblioteek onder Projekwenners

GEDIGTE
GOUD
1 ste No 16 Anzè Bezuidenhout met Metamorfose
2 de No 21 Anzè Bezuidenhout met Die lied van die reën
3 de No 17 Andries Fourie met Karooverlange

SILWER
1 ste No 19 Amanda De Meillon…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 99 gaste aanlyn

Bydraes – Argief