Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Is iets beter as niks?

Deur Datum gepubliseer: 6 Junie 2021 3

“Die hoender!” “Issie dissie eier!” hoor ek hoe die kinders buite stry.

Dis die eeue oue argument wat volgens my net een antwoord het. Die hoender, want God het die diere gemaak, daarna het die hoender eiers gelê.
Dit laat my dink aan die bekende Afrikaanse gesegde: “n Halwe eier is…

Junie 2021 – Intertekstualiteit projek

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2021 6

Beste INKers

Hierdie maand gaan ons “intertekstualiteit” ondersoek. Ek het met opset hierop besluit om die belangrikheid te belig van die norme en standaarde aangaande die gebruik van brontekse om nuwe werk te skep. Daar is ‘n morele verantwoordelikheid om altyd genoegsame vermelding te maak van andere se werk indien…

Heilige rot

Deur Datum gepubliseer: 14 Mei 2021 5

Ek wil vandag iets snaaks skryf, so wees gewaarsku! Woorde wat jou uit jou maag gaan laat lag, so
bȇre vir eers al jou probleme en lees hier. Dis nie altyd maklik om grappies te vertel, sommige mense
sien geen humor in niks nie, ander hou hulle weer so preuts is…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 299 gaste aanlyn

Bydraes – Argief