Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

Dood waar is jou angel (450 woorde) – Brons

Deur Datum gepubliseer: 5 Oktober 2020 11

My ervaring om ‘n begrafnis in “lockdown”tyd by te woon, het my tot die besef laat kom dat Covid-19 ons nie net fisies en emosioneel kom inperk en afsonder het nie, maar emosioneel groot skade berokken het.
Alhoewel ek hartseer is oor die verlies van ‘n familielid, was ek…

Waar liefde is, is lewe

Deur Datum gepubliseer: 26 September 2020 9

Mahatma Ghandi het geskryf, “Where there is love there is life.”

Wys my die mens wat sonder liefde WIL lewe en ek wys jou ’n leuenaar. Niemand, nie eens die grootste hardekwas, grootbek-lawaaimaker wil doelbewus ’n lewe sonder liefde hê nie. Almal vra tog na deernis en omgee, al is…

HAAR BREINGEWAS GAAN GRYS IN MEI – asook in Vrouemaand

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2020 10

HAAR BREINGEWAS GAAN GRYS IN MEI
(Brons)
(Artikel gepubliseer – Maroela Media & Republikein. Vir vrouemaand is sy weereens die perfekte heldin.)

Dit was die begin van die einde van ’n lewe soos sy dit geken het.

Met Sylvia Lewis, née Faber (toe 31jaar oud) se eerste konvulsie het sy nog nie geweet…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 120 gaste aanlyn

Bydraes – Argief