Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Erin

Deur Datum gepubliseer: 20 Januarie 2022 2

“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort.
Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom…

Motiverende skrywe aan skrywers vir die nuwe jaar.

Deur Datum gepubliseer: 19 Januarie 2022 1

Daar is iets aan skryf wat die gedagtes losmaak en die tonge laat wapper.
Skryf gee ons die vryheid om dit te sê wat ons soms bang is om te uiter. Dit help ons om ons gedagtes te orden en om nuwe perspektief te kry. Hetsy in ons lewe of…

Die Maskerbal

Deur Datum gepubliseer: 19 Januarie 2022 3

M – met malse musiek word ons meegesleur ‘n
A – avontuur met volle oorgawe verlei jou oë deur die masker
S – stormagtig impetuoso vereis jou lyftaal terwyl
K – kastanjette my vrywillig na oorgawe dwing
E – ek en jy prikkelend in
R – rou ekstase wat die liefdesvlam
B – baldadig in…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 248 gaste aanlyn

Bydraes – Argief