Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Die val van dokter Varkman

Deur Datum gepubliseer: 29 November 2022 Hou van

DIE VAL VAN D0KTER VARKMAN
Opgedra aan ‘n dierbare vriendin
Truda Rijkheer
† 29 Oktober 2022

Geskryf deur Fanus Strydom
3752 woorde

Bokant my kop, en digby die laaghangende plafon, proes en stotter die lugversorger moedeloos aan sy amper-onmoontlike taak. Te danke aan die soveelste, snikhete Kakamas-in-Desemberdag stoei die koelmaakmasjien moedig, maar vergeefs, met die…

Sus se boomstem.

Deur Datum gepubliseer: 28 November 2022 Hou van

Sus se boomstem.

Lank, lank gelede is daar ʼn blonde krulkopdogtertjie gebore. Haar naam was Marlé, maar gou-gou was sy bekend as Sus onder almal. Sus se ouers het haar mooi opgevoed en het haar vertel van al die dinge wat die wêreld vir haar kan bied. Met die lesse…

Geboorte in Bethlehem

Deur Datum gepubliseer: 23 November 2022 Hou van

Brons (884 woorde)
Op ‘n plaas so 50 km buite Bethlehem in Vrystaat word daar orals gewerfskaf vir die BethlehemFees wat oor die naweek plaasvind, net Maria moet dit eintlik so bietjie rustig vat. Sy het sover ‘n gesonde swangerskap gehad, maar met die dat haar tyd nou naby is,…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 199 gaste aanlyn

Bydraes – Argief