Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

ALLETTA BOONZAAIER HFST 4

Deur Datum gepubliseer: 7 Maart 2016 19

Toe ek voor my ouers huis stop is dit net voor agt uur. Die lug is helderskoon en die sterre blink om die volmaan wat al redelik hoog in die lug sit. Ek ruik die reuk van die seelug in my neusgate en hoor ek die branders in die…

Eeu van winternag

Deur Datum gepubliseer: 4 Maart 2016 44

winternag ‘n honderd jaar gelede
uit ons verre ou verlede
vandag nog bekend en bemind
in elke bundel sal jy hom vind
die windjie is vandag steeds koud en skraal
Afrikaans nog altyd ons moedertaal
so wyd as die Heer se genade
is selfs vandag nog ons ballade
Eugene Marais digter van weleer
hiermee aan jou al die…

Loopdop Doep se Nasaat (Hoofstuk 2)

Deur Datum gepubliseer: 4 Maart 2016 23

Dit is eers nadat Sussa vir Duiker so half tot kalmte gebring het en hy weer op sy stoel gaan sit dat ek tot verhaal kom.

Ek is nie heeltemal seker wat nou plaasgevind het nie. Ek sluk die laaste van die bier weg en so in die…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 263 gaste aanlyn

Bydraes – Argief