Ink Skryf in Afrikaans het niks te doen met die aanbied van hierdie onderstaande kompetisies nie. Ons plaas slegs die inligting en eksterne skakels. Enige verdere inligting en navrae moet asb direk aan die instansie wat die kompetisie aanbied gerig word:
Ingrid Jonker: L’Art Poétique 26 Februarie 2021
Kreatio Komieklike kortverhaal 31 Maart 2021
FAK/Con Spirito skryf Kinders 8 Mei 2021
Litnet/Wesens Resensie kompetisie 9 Mei 2021
BSV-Skryfkompetisie 10 Mei 2021
Litnet/Skole se skryfkompetisie 2 Junie 2021
Storiewerf 21 Skryfkompetisie 15 Junie 2021
NK dig/skryf kompetisie 30 Junie 2021
GHA digkompetisie 30 Junie 2021
FAK Internasionale ekspo 12 Julie 2021
NS.Skrywerhuis 15 Julie 2021
Ken jou storie Kinderboek komp. 30 Julie 2021
Huisgenoot Innibos Storieskryfkomp. 31 Julie 2021
ASB Storie, Dig en Kuns kompetisie 30 September 2021
Lapa Jeugromankompetisie 31 Oktober 2021
AVBOB – Open 1 Aug 2021) 30 November 2021
Jammer, geen poste gevind wat met jou kriteria ooreenstem nie.