Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Februarie 2017 projek – Liefde

LEES ASSEBLIEF DIE OPDRAG MOOI DEUR!!

Februarie maand is die plek vir feesvieringe rondom die liefde. Die liefde wat ons het, die een wat ons begeer en dalk ‘n herinnering oor die een wat weggekom het.

Hierdie maand se projek is ‘n oop kategorie wat beteken daar is nie enige vormreëls en rympatroon voorskrifte vir die digters is nie.

OPDRAG aan alle digters en skrywers:

Ons wil egter hê dat die sinnetjie: ‘liefde bely in die mooiste neurie-klank’ in jou werk voorkom. Die enigste reël is dat die sin presies so aangewend word. Uitsluiting van hierdie sin sal jou inskrywing diskwalifiseer.

Ons vertrou dit gaan opwindende skryfwerk tot gevolg hê.

Wys ons hoe jy lief het; skryf in Afrikaans.
Projekbestuurder

‘n Vrou op vendusie

Deur Datum gepubliseer: 28 Februarie 2017 16

Sandra stoot die voordeur oop van haar tweeslaapkamer woonstel. Die plek ruik bedompig van heeldag se toestaan. Die woonstel is op die boonste verdieping van die gebou, een van vyf. Dit is reg in die middel geleë met vensters wat uitkyk in die gange en op die voordeure van…

Tot dan

Deur Datum gepubliseer: 21 Februarie 2017 11

Tot dan

Op ʼn trae dag vou ek die lug blou,
tortelduiwe ballon in my hande.

Ek wil swerf deur jou stede
en rus in die stilte van jou wolke
kom lees briewe in my oë
kom brand hier in my klowe.

Reinig my are met reën
en fynsand deur my vlees…

Liefde bely in die mooiste neurie-klank

Deur Datum gepubliseer: 21 Februarie 2017 14

Liefde bely in die mooiste neurie-klank

Liefde bely in die mooiste neurie-klank….
Hoe sal dit klink vir jou my lief?
Dit sal wees wat ek vir jou wil neurie lewenslank,
want my hart is beroof deur jou my liefste hartedief

My liefde vir jou lê dieper as die diepste punt van die oseaan.
My skatkis…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydraes – Argief