Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Februarie 2022 – Liefde(oop) projek

Beste INKers

Ons het skaars Kerstyd gevier en hier lê die eerste maand weer op haar rug.

Ek weet dit is ‘n cliché om in Februarie oor die liefde te skryf, maar dit ten spyt, wil ek tog die onderwerp hierdie maand gebruik.

Ek wil almal egter aanmoedig om die “liefde” op ‘n nuwe, unieke manier te takel en met oorspronklike werk te spog.

In al die afdelings is daar geen lengte reëls, vorm voorstelle, of derglike voorskrifte nie, maar slegs een opdrag: ondersoek die term “liefde”.

Kom ons almal takel die onderwerp met nuwe ywer en debuteer met ‘n opwindende werk.

Lekker skryf, en doen dit in Afrikaans.
Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Hes Hakkel en die Hanepoot Februarie projek Silwer 358 woorde

Deur Datum gepubliseer: 27 Februarie 2022 7

Dit was haar liefde vir die bottel wat haar lewe gekos het. Ou tant Mart het altyd na ou Hes hakkel as ‘die tannie met die druiwekorrelmond’ verwys. Hes was baie lief vir haar Hanepoot Muskadel. Daar het maar altyd ’n botteltjie iewers rondgestaan. Dit was ‘n anderse soort…

Gorrel oor liefde

Deur Datum gepubliseer: 27 Februarie 2022 8

Voorreg om te gorrel oor liefde. Meningsfeit is dat liefde deur lewens ervaring en omstandighede verskillend deur mense ervaar word en gewys word. Voorbeeld is valentynsdag. Getroude paartjie vir baie jare se valentynsdag verskil baie van die onlangse getroude paartjie voor die kansel in die kerk. Saam met voorspoed…

Nooit te laat vir liefde

Deur Datum gepubliseer: 27 Februarie 2022 5

Nooit is dit te laat vir liefde
wonder sy terwyl uitkyk in natuur
hoe lank nog sal ek moet wag
liefde te brand in my soos vuur

God weet ek is te alleen
met wie kan ek saam lag
man wat ek op kan steen
voort leef vir elke dag

Sal ek op verkeerde plek soek
nee, eerder…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 135 gaste aanlyn

Bydraes – Argief