Die winter is n regte man, 3: MY LEKKERSTE EUROPESE WINTER [243 woorde]
In Europa is die winter, soos bekend, koud. Daar’s niks aan te torring nie: Koud! Soos toe „Opa” hom in die warmtestraler (Engl. Radiator) so erg verbrand het…
Beste INKers
Die Junie-projek het met ‘n koue briesie sy tuiste op die INK-webtuiste gevind.
Hooftema: Personifieer “Winter” in jou skryfwerk.
Personifikasie: Voorstelling van ‘n ding of ‘n begrip as ‘n persoon m.a.w. ons gee menslike eienskappe aan lewelose dinge. Langenhoven het die TYD as Vader tyd gepersonifiseer. Byvoorbeeld die wind huil, die lente trek haar bruidskleed aan.
• Gedigte:
Nie langer as 16 versreëls nie.
• Verhale:
Nie meer as 500 woorde nie.
• Rubrieke:
Wend humor in jou skryfstuk aan.
Nie meer as 250 woorde nie.
• Artikels:
Koppel die hooftema aan enige onlangse nuus.
Nie meer as 200 woorde nie.
Onthou asseblief om jou woordtal en jou stertoekenning langs jou titel aan te dui saam met. Geniet die projek!
Laat ons saam jou in Afrikaans lag.
Ek sien uit om julle vaardigheid te beleef. Skryf in Afrikaans – dis die mooiste stem!
Lekker skryf; maak my trots! Skryf in Afrikaans, dit het vlerke.
Groete
Groete
(Die nuwe) INK-moderator
*ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING
Die winter is n regte man, 3: MY LEKKERSTE EUROPESE WINTER [243 woorde]
In Europa is die winter, soos bekend, koud. Daar’s niks aan te torring nie: Koud! Soos toe „Opa” hom in die warmtestraler (Engl. Radiator) so erg verbrand het…
Die winter is n regte man, 1: OP DIE YSBAAN
[245 woorde]
In die loop van meer as veertig jare Europese winter het ek elke moontlike weer in die verskillendste omgewings beleef. Van die koudste koud wat denkbaar is, tot soele „groengeverfde somer”.
Die kinderrympie sê:
Die …
Beste INKers
Die Junie-projek het met ‘n koue briesie sy tuiste op die INK-webtuiste gevind.
Hooftema: Personifieer “Winter” in jou skryfwerk.
Personikfikasie: Voorstelling van ‘n ding of ‘n begrip as ‘n persoon m.a.w. ons gee menslike eienskappe aan lewelose dinge. Langenhoven het die TYD as Vader tyd gepersonifiseer. Byvoorbeeld die wind huil,…