Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Mei 2019 projek

Beste INKers

Hierdie maand is die opdrag vir alle afdelings in ons projek universeel.
Gebruik EEN van dié twee woorde:

1. Kardoes
2. Kwansuis

as die onderwerp of tema vir jou inskrywing.

Hetsy jy dig, verhale skryf, gorrel, rubrieke of artikels skryf is die term jou onderwerp.
Daar is hoegenaamd geen reëls aangaande vorm, lengte of styl in enige van die afdelings nie. Ondersoek die term en behandel dit soos jy goed dink.

Lekker skryf

*ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING

Skimme in die nag

Deur Datum gepubliseer: 10 Mei 2019 15

Dit is volmaan en ’n half grillerige atmosfeer daal op die plaas neer. Maryna Marais besoek haar oorlede pa se broer na tien jaar, vir die eerste keer weer. Sy sit by ‘n flouerige lamp en lees ‘n storie boek wat sy in die studeer kamer gekry het, haar…

Kardoesma

Deur Datum gepubliseer: 9 Mei 2019 12

instede van plastiek
koop sy by die kasregister ‘n kardoes
(want dis die regte ding om te doen)
sy tik haar kaart
druk die strokie iewers

by die huis lig sy die melk en brood diep
uit die buik van die kardoes
net soos ‘n keisersnee dink sy
maar sonder die bloed
of die baba
die sak val om
sy…

Ons sal lewe, ons sal sterwe…

Deur Datum gepubliseer: 8 Mei 2019 5

’n Koue grys dag, maar ons durf nie sissies wees nie. Ons het ’n plig. Ons het ’n reg. Ons het ’n voorreg. Dis stemdag en die mense daag in hulle hordes op. Sommige by stemlokale waar daar bokkerol aangaan. Die deure is gesluit en die ligte is af….

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 76 gaste aanlyn

Bydraes – Argief