Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

November 2021 – OOP Projek

Beste INKers

Die einde van 2021 rol nou vinnig nader, en om ons kreatiewe spoed ook so effe halt te roep, is die November projekopdrag ontneem van alle voorskrifte.

Jy kan hierdie maand, in welke kategorie jy ookal deelneem, totale vryheid omboesem en sonder voorskrif, reëls of vasgestelde tema deelneem.

Laat Afrikaans haar vlerke sprei.
Skryf lekker in Afrikaans.
Groete
Projekbestuurder

Skryf in Afrikaans; dit is die gaafste ding wat jy vandag sal doen.
Skryf in Afrikaans, dis ‘n goeie gewoonte.

Gebruik die geleentheid om jou eie stempel op jou werk af te druk.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Die laaste bus

Deur Datum gepubliseer: 30 November 2021 19

“Ek het niks anders as skaduwees geken nie en ek het gedink dit is werklik.” – Oscar Wilde

Gewone, wetsgehoorsame mense soos ek en jy ken nie die nag nie. Ons dink ons weet, maar ons weet nie. Ons slaap rustig agter geslote deure, onbewus van dit wat afspeel in…

Aanpasbaar?

Deur Datum gepubliseer: 30 November 2021 14

Silwer, woorde 891)

Volgens die wetenskap is die mens biologies ʼn hoogs aanpasbare wese. Maar daar is heelwat meer fasette wat in ag geneem moet word wanneer jy oor aanpasbaarheid begin gesels. Wat vir die een persoon niks meer as ʼn molshoop is nie, is vir die volgende persoon ʼn…

Dis ʼn wilsbesluit

Deur Datum gepubliseer: 30 November 2021 14

(Silwer, 771 woorde)

So saam met die besluit om te verhuis het mense se ongevraagde opinies ook ingestroom. Selfs om met voormalige Gautengers in die nuwe stad kennis te maak, is nie ontneem van waarskuwings en slegte voorspellings nie. Dit is nogal interessant om ander se menings oor enige vorm…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 114 gaste aanlyn

Bydraes – Argief