Latest Activity:

ProjekteNovember 2022 – OOP projek

 

Beste INKers

November maand is hier, en dit is asof hy vir ons wink met die wete dat die vakansieseisoen op ons drumpel is.

Aangesien almal nou stadig besig is om hulself voor te berei om heerlik af te wen ná ‘n besige jaar, maak ons hierdie ‘n oop projek sonder enige voorskrifte.

In welke afdeling jy ookal deelneem kan jy die teuels los maak en sonder reël of voorskrif deelneem aan hierdie maand se projek.

Lekker skryf
Innemende mense skryf in prikkelende Afrikaans.

Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post