Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Oktober 2019 projek – Kleur

Die deurlopende tema vir Oktober se projek is as volg:
1. Kies enige kleur en beeld die kleur uit in jou skryfstuk.
2. Moenie die kleur se naam op enige plek gebruik nie, maar maak van suggestie gebruik. Skets vir die leser ‘n prentjie in hierdie kleur.
3. Versterk jou skryfstuk deur van sinestesie gebruik te maak.
• Gedigte:
Nie langer as 16 versreëls nie.
• Verhale:
Nie meer as 600 woorde nie.
• Rubrieke:
Wend humor in jou skryfstuk aan.
Nie meer as 300 woorde nie.
• Artikels:
Koppel die hooftema aan enige onlangse nuus.
Nie meer as 200 woorde nie.
Groete
Ink-Moderator
*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

‘n Storie vir sommeliers

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 7

“Ek weet nie of ek jou vertrou nie.”
“Jy kan my vertrou met jou lewe, my liewe Zin.”
“Maar natuurlik nie met my wyn nie. Gee dit terug!”
** ** **
Zin van Dell is gebore op die familie plaas, Pienno, duskant Uitenhage (daai tyd net “Tage” genoem). Ek…

Blind was my wêreld

Deur Datum gepubliseer: 16 Oktober 2019 5

Ek sit so ingedagte en televisie kyk, my aandag half verdeeld tussen gister en nou,toe sien ek die program van oor die honderd oumense wat hulle help met katerakte in hulle oë. Daar was een of ander campaign geloods om bejaardes te help, om weer te kan sien.

‘n…

‘n Bloedrooi kruis

Deur Datum gepubliseer: 16 Oktober 2019 11

‘n Ou Tannie sit op ‘n bankie in die park, en kyk hoe die eende in die dam rondplas. Langs haar sit haar hond, dierbare Wagter, hy pas haar op sedert haar man oorlede is bly oral aan haar sy seker ook bang dat sy sal verdwyn. Sy woon…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 156 gaste aanlyn

Bydraes – Argief