Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Oktober 2020 OOP-projek

Beste INKers

Oktobermaand bring weer `n oop kategorie en daarom het jy as skrywer vrye teuels.

Daar is GEEN voorskrifte vir:

Gedigte
Gorrel
Rubriek
Artikel
Verhale, nie.

Gebruik die geleentheid om jou eie stempel op jou werk af te druk.

Luister asseblief ook vanaf Sondag 4 Oktober 2020 (om en by 12h15) na http://mytunes.co.za/ vir die eerste weergawe van Inkspraak op potgooi.

Ons gaan weekliks van Ink se lede se verse en verhale voorlees.
Skryf lekker in Afrikaans.
Groetnis
ProjekbestuurderSkryf in Afrikaans, dis ‘n goeie gewoonte.
Woordgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Oer oue liedjie (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 26 Oktober 2020 5

Daar is ʼn liedjie
wat mense steeds wil hoor
die oer oue note
wat vir eeue
die mensdom bekoor
sal hul na luister
oor en oor

die instrument
ʼn Skeppingswerk
immer nuut
met ʼn suiwerheid van noot

eers word jy jou gewaar
van die groeiende
bariton klanke
al harder en harder
totdat dit forte
met ʼn grootse gerammel
dan na die donderende klanke
volg die sagte andante
van…

Die wilde perde van Aus (Silwer 1023 woorde)

Deur Datum gepubliseer: 26 Oktober 2020 6

“Amanda”.
Ek wip soos ek skrik. Die klein figuurtjie staan hand in die heup langs my tafel.
“Ek wil toesluit, jy sit al heeldag hier en dagdroom.”
Sy skud die sleutels om haar misnoë te wys. Dagdroom se dinges. Ek gaan wraggies nie die verlate vlaktes in sonder om…

Disa – blom

Deur Datum gepubliseer: 23 Oktober 2020 9

Dit is ‘n bedrywige dag op oom Sampie se plaas, vandag is die groot dag waaroor hy al soveel jare droom. Hy trou vandag met tannie Cotie van Hexsrivier vallei se kontrei. Vandat hy ‘n seun was het hy al probeer om haar sy meisie te maak, maar…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 157 gaste aanlyn

Bydraes – Argief