Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Oktober 2020 OOP-projek

Beste INKers

Oktobermaand bring weer `n oop kategorie en daarom het jy as skrywer vrye teuels.

Daar is GEEN voorskrifte vir:

Gedigte
Gorrel
Rubriek
Artikel
Verhale, nie.

Gebruik die geleentheid om jou eie stempel op jou werk af te druk.

Luister asseblief ook vanaf Sondag 4 Oktober 2020 (om en by 12h15) na http://mytunes.co.za/ vir die eerste weergawe van Inkspraak op potgooi.

Ons gaan weekliks van Ink se lede se verse en verhale voorlees.
Skryf lekker in Afrikaans.
Groetnis
ProjekbestuurderSkryf in Afrikaans, dis ‘n goeie gewoonte.
Woordgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

tuin van die lewe (BRONS)

Deur Datum gepubliseer: 21 Oktober 2020 4

tuin van die lewe

eens was Adam en Eva in die tuin so mooi
toe kom die slang en gevaarligte flikker rooi
alles was mooi en alles was goed geskape
verlei verlore verdwaal soos regte ape
die mens dink hy weet beter as die Vader
tot hy hom weer…

Glen se Landie

Deur Datum gepubliseer: 21 Oktober 2020 7

Glen is die tipe ou wat die meeste vrouens as ‘n groot “teddiebeer” sal beskryf. Hy was ‘n blok van ‘n man wat nie baie gepraat het nie, maar wanneer hy praat luister almal. Hy het destyds saam met my by Waterwese en Bosbou gewerk. Glen het saam met…

Die oproep

Deur Datum gepubliseer: 20 Oktober 2020 20

(927 Woorde)

Ek skrik van die skielike gelui, dat ek die koppie lou tee omstamp en ‘n klein ramp oor my papierwerk veroorsaak. Dit neem my enkele oomblikke om die klank te identifiseer. Die meganiese gelui van die ou landlyn telefoon. Ek kan nie eers onthou wanneer laas ek die…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 220 gaste aanlyn

Bydraes – Argief