Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

KATEGORIE verskillendes/snaakses: Aapstert @

Deur Datum gepubliseer: 26 Julie 2017 8

KATEGORIE: Aapstert @

Die sogenaamde „aapstert” stam uit ‘n ou afkortingsvorm, waarskynlik in verskeie Europese tale, en kom uit Frans, accent gráve en agut

In geskrewe Duits word dit (nog altyd, buiten in die elektroniese dataverarbeiding) so geskryf: à. En presies so…

Resensie: EN DAN DIE REËN, die film

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2017 7

EN DAN DIE REËN, die film

„500 Jare Onreg in 100 Minute”, het ’n filmkritikus dit genoem.

’n Spaanse filmgeselskap wil ’n film oor Christoph Kolumbus in Bolivië draai. Dit moet ‘n ware daarstelling wees, en sal ondermeer die swakhede en booshede van die man en sy tyd aan die dag…

Resensie: BROOKLYN – ‘n Liefde tussen twee Wêrelde, die film,

Deur Datum gepubliseer: 18 Julie 2017 5

Die film, BROOKLYN – ‘n liefde tussen twee wêrelde

Die vyftigerjare in Ierland was besonders onaangenaam. Werk was skaars en die vooruitsigte minimaal. Die suster van die opgeskote meisie, Ellis, reël met die hulp van Pater Flood in New York haar emigrasie na Amerika, waar sy hoop om beter te…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 242 gaste aanlyn

Bydraes – Argief