deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Kompetisies, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 11 Augustus 2021 24 gesien 0 Komentare 0hou van Kind korporatief ingekleur kyk vaal oë direk deur duur kantoor dekor in vrolike voorskoot kyk sagte oë direk na duur leë huis koskas in besigheid mode kyk harde oë direk verby mense na tendense Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende