Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kind

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 11 Augustus 2021 Aantal woorde: 33 204 Kere gelees 2

korporatief ingekleur
kyk vaal oë
direk deur duur
kantoor dekor

in vrolike voorskoot
kyk sagte oë
direk na duur
leë huis koskas

in besigheid mode
kyk harde oë
direk verby mense
na tendense




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 567
Kommentaar telling: 82

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 175 gaste aanlyn

Bydraes – Argief