
Klassieke Behoud
die musiek van Mozart
Beetles en oom Piet
se trek klavier
is klassieke klanke
vasgevang in die ewige
digitale ruim.
die dade van staatsmannne
veroordeelde booswigte of
gesiglose arm man
verbeeld unieke siele
vasgevang in die ewige
siele ruim.
ondanks analisiese
versnippering, verskoning, verlonig
veroordeling of verering
selfs as als vergete is
verreken ons een een
in Gods hand.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.