
Klein Spinnekoppe
waar is
waar is die steur
waar is die gefoeter
eintlik nêrens
eintlik net die oorlewing ritme
of eintlik die eeue oue slaweklok
skrik wakker
baba spinnekoppies loop
draaie om my fyn kophaartjies
alles is
nou duidelik
vlieg op slaandood
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.