
Kolletjies
gogga maak ń
merk op wit skryf papier
kol ń dataskyf
niemand kan dit lees
afvee is al raad
eeue lank
spring denke rond
in sekondes spat dit helder
op rekenaarskerm
as nuwe raad
swart kolletjie is
insek merk op papier
pixels vorm doktersgraad
een alleen bly stront
saam vooruitgang
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.