Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Koning Wense

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 10 September 2020 Aantal woorde: 33 209 Kere gelees 7

jou wense verbloem
bom, vermink ons
tot rooi bloed grond
oë.

jy verwens vervloek
verwoes met
kraam geweld
nuwe bloed.

jou wense spoel terug
vervul jou eie
slegte droom
jy jouself is dood.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydraes – Argief