deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Skool Share: verwante: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 1 Januarie 2021 27 gesien 2 Komentare 0hou van Kundige Onskuld om niks te weet is om alles te ken sonder die verwarring van vorige studies, gelowe, of dwaalings en kwaalings. beswaar, besweer stroop feite en waardes in onskuld tot eenvoud, dan niks. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
IronLady
Dit is goed gestel en uitgebeeld. Ek hou baie hiervan. Kort en kragtig.