Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Magrietha Marx se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Magrietha

Van

Marx

Geslag

Vroulik

INK naam

Magrietha Marx

Biografie

Partykeer kan ek nie sê hoe ek voel nie, dan skryf ek. Van my werk is in verskeie bloemlesings gepubliseer: “Vlug na Vryheid” in Deep Reflections, “U liefde vir my” in The Gift of Time en “Die storms wat binne my woed” en “Daar is altyd hoop” in Inkspraak 1. Ek is gebore in Kokstad in die middel van winter. Dit het die oggend gesneeu toe ek gebore is. My ouers het later verhuis en ons woon tans in Pietermaritzburg, ek is getroud met die wonderlikste man en ons het ‘n pragtige seuntjie. God het vir my die talent gegee om te kan skryf en ek is dankbaar dat Hy my en my gesin elke dag beskerm en veilig bewaar.