die skulpie vertel ‘n seeverhaal hulle het in die vlak golfies gestaan haar arms styf om sy ruwe lyf sy oĂ« dwingend na haar volryp mond trane het gerol oor haar bloswange en agter hulle stil die berg se hange die grou van sy oĂ« weerkaats die onrus van die see sy lewenstaak wat die […]
ân Kis word by ons verby gedra ⊠Dis wanneer ek my gedagtes, daardie van lank gelede, uit my hart gaan haal in ân vlag toedraai en oor jou spore neerlĂȘ ek verwoord ons saamwees, stof die langste aande se stories effens af, onthou hoe ons gedemp moes fluister ek klim van ons herinneringe se […]
Tetactrys Struktuur waar reënbui drupsgewys skitter-skater vind juigend die velde vol graspolle verlustig in die reënboogbelofte rotslikkewaan klipdassies spreeu en duif ©adéle
Die weervoorspelling gee vooruitsigte waarop ons net kan hoop. Ja, reĂ«n vir die droĂ« weivelde. Maar, as ons nie kan hoop nie ⊠dis dan ân derde van ons innerlike emosies. Is geloof, hoop en liefde nie deel van ons lewe nie? Maar as ons een daarvan verloor, wat bly dan oor? Want elkeen is […]
Arme vyfsent (Villanelle) ‘n Vyfsent lĂȘ daar op die kas. Sy dae is getel, sy waarde verlore. Hulle word gestuur na die argief. Vir die teller is hy ‘n las, om te betaal is hom nie beskore. ‘n Vyfsent lĂȘ daar op die kas. Geen aansien meer in eersteklas, bokse vol verpak in afvalstore. Hulle […]
Daar is ân breĂ«, breĂ« pad wat om en om die aarde wentel. Mense, die pad is pragtig uitgelĂȘ. Dis so netjies. Dis edelgesteentes van alle kleure en groottes; nie altyd die ware jakob nie, maar baie goed verbloem in oorgeblaasde goud en silwer. Die stalletjies langs die pad is net die beste. Daar is […]
naby my hartstuin blom grondbossies se roserooi tiensent-blommetjies en pointsettia in miniatuur, ân sonskyngeel oordek die rankroos wat oor ân lendelam heining hang terwyl raafswart flapvinke en blougroen glansspreeus hul gunsteling gras en bessies verorber langs die goudvissiepoel krul varinglote mintgroen, fluweelsag vir ân dag of twee, strek dan uit saam met kosbare disa en […]