“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort. Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom so ontsteld gesien nie. Hy draai […]
Gister, vandag, en elke dag wat kom Gister- ‘n Wonderlike dag, die byvoeg van ‘n nuwe jaar Gee geleentheid vir oordink van wat bly oor, en wat is klaar Bring die onthou van die pyn, en die versekering, daardie trane is reeds gebaar Bly ons diepste onthou, die vreugde van die herroep van die liefde […]
Die liefde vir die natuur en alles daarin Die verlang na die veld, voor die dag begin Die herroep van kuiers in die majestueuse berg Die warmte van die lag, die humor van die terg Die flikker van die sterre in die helder melkweg Die vind van die bakens, wanneer ons teen rigting verloor veg […]

Wanneer sy haar mediese tas vat en begin stap in die rigting van die uitgang, voel sy die rugby bal haar liggies teen die kuit tref. Sy draai terug, sien hoe die hele span in afwagting wag vir haar reaksie, skielik is sy lus om hulle terug te kry, en sy weet, sy kan. Sy […]
Die digter sĂȘ daar is ‘n vrou in elke geur Maar jy liefste, is dit, en soveel meer Die grasie van jou jeug, verewig in die lang gras se wuif Jou ontembare gees, ongebonde soos die sweef van die duif Die vonkel-glans van die knik van jou oog VasgelĂȘ in die maan se glans daar […]
SĂ DIT WEER Hy maak sy oĂ« toe, weet nie eers ingroei toonnaels kan soveel pyn veroorsaak nie, âDie vervlakste Amerikaners met hulle tien gemiddelde skoen grootte,â en hy kyk na sy nommer twaalfs, sien die blase aan sy voete, en is seker hy het nog nooit soveel pyn gevoel nie. Hy probeer sy gedagtes […]

Hoe Diep die Vreugde Die skok tref hom soos Ć vuishou op die hart, âRastor Battle, Ć baie jong Rastor Battleâ, flits dit deur hom, maar dit kan nie wees nie, dit weet hy. Hy sien dit asof in stadige aksie, die oopswaai van die luukse motordeur, die pragtige hakskoene met die perfekte enkels en […]

Terug na die Begin Sy kyk na die groot kop van die man wat gebukkend oor haar tekeninge staan, voor sy iets kan sĂȘ, word hy bewus van haar teenwoordigheid, kom orent, en draai om, en al wat deur sy gedagtes gaan, is, âWat sal die âkindâ, hier in die tekenkantoor soek,â en sy sien […]

Soeke, April 2010 âEk sal jou ruĂŻneer, ek sal jou verneder, ek sal die wĂȘreld wys die wonderlike Dr. Reza Ciske is niks anders as Ć siek sielkundige wat haar pasiĂ«nt met haar siek persoonlikheid tot selfmoord gedryf het nie.â Harde woorde wat bedoel is om te raak, en seer te maak waar niks nog […]

Die Som van Liefde Hy staan laatnag in die deur van haar kanÂŹtoor, blousel blou oĂ«, regop blonde stokkies hare, en die stempel van die jeug op sy bruingebrande gesig. Sy stem is verskonend, skaam, “Ekskuus om te pla, ek is op soek na professor Checkzkova,” en daar kom Ć vlietende rooiheid oor sy gesig, […]

