Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Amanda

Biografie

Ouma van ses woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van ‘n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier. My eerste solo bundel, Seisoene, verskyn in 2018 en word opgevolg met Volsirkel in 2020.  My eerste Faksie (Fiksie gebasseer op ware feite) verskyn in November van 2021. Ek is ‘n motiveringsspreker en is ook nou betrokke by die plasing van mishandelde vroue, kinders en mans in veilige hawes. Ek leef myself uit in my skryfkuns.

Verjaarsdag

1966-12-27

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak