Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Amaspoke se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Casper

Van

du Plessis

Geslag

Manlik

INK naam

Amaspoke

Biografie

Ek wou nog altyd skryf en het uiteindelik laas jaar ‘n bundel uitgebring. Ek bedink nie spesifiek ‘n skrywe nie, dit kom spontaan en op ingewing van die oomblik. Ek sal enige kommentaar, sleg of goed, aanvaar met ope arms.

Ek het vandat ek by Ink aangesluit het reeds 2 bundels (Dubio en Askuus) die lig laat sien en van my werk is geplaas in Brose Genade, ‘n bundel wat in 2015 deur Anze Bezuidenhout saamgestel is vir KANSA, en in Inkspraak, ‘n bundel wat in 2017 die lig gesien het.  Ek is tans besig met ‘n derde bundel.

Verjaarsdag

1959-06-08