Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

André van Wyngaardt se profiel

  • Tearlach wrote a new post, soveel 1 dag, 8 ure gelede


    die liefde is lankmoedig
    geduldig en so lojaal
    soveel wat jy insit
    vermenigvuldig
    honderd maal
    kry jy terug

    ©Teárlach


  • onder elke dag
    se golwe wat vrolik
    strand toe bruis en borrel
    loop daar strome van wil
    wat jou ruk en pluk
    van rigting wil
    sleep

    net soms
    waai die wind
    gunstig vir jou strewe
    na geluk, vrede,[…]

  • Tearlach wrote a new post, naak 1 week, 1 dag gelede


    sonder klere
    kom die golwe
    op strand aan
    sagte deining
    wat die see
    laat blink
    soos
    satyn
    wat mens
    oor jou moeë
    siel kan trek
    in stille rus
    en vrede

    ©Teárlach

  • velle koppe
    versamel stories
    eers vertel in fabels
    nou as doktors grade
    verkrygbaar in alle formate

    kopsweet word vasgevang,
    na braak grond breek
    geploeg deur oorbewerkte grond,
    op virtuele[…]

  • een alleen paadjie
    se rigting is duidelik
    uitgetrap ongeag
    die lê van die veld

    paaitjies split
    draai af waar koppe
    voete laat trap
    na nuwe lêplek

    loop maats
    ń gesamentlike dans
    in gedwonge ri[…]

  • in openbaar met premissie
    staan sy sonder vel
    oopgevlek tot op die derm
    in ń plastieklyf

    toe ganggeld gee
    terug steier reg
    fyn kyk tyd
    na die makabre
    vasgesmelt in plastiek

    oor room witraam
    vloei[…]

  • die mens skuil
    onder savana grasdak
    berg oorhang
    in klip korbeel
    tot steen kasteel

    mense bondel in
    savanna statte
    klip dorpies
    kasteel ryke
    magtige wêreld stede

    in die gewoel
    soek aapman
    tot[…]


  • ek is lankal gatvol
    wange staan permanent op ‘n bol
    ek wil nou prossedeer
    aans gryp ek my ou geweer

    lente staan en wikkel
    op koue voete en sukkel
    om laaste koue af te skud
    ysige weer terug te stoot n[…]

  • ń senuwee stelsel
    met elektroniese binnegoed
    verbind met ń bietjie draad
    rus op voorsitplek
    denke is netjies verpak
    lewe momente flitse
    glasskyf* vasgevang

    silwer kristalle reën
    oor pl[…]

  • Koos Elsum wrote a new post, Kwetsbaar 3 weke gelede

    robot ligte skree
    groen vir skietvoort
    rooi sit bou stoom
    geel kruip op risiko
    aan 1,5 ton mineraal
    en tagtig kg*
    dun verpak in vel

    onder yster
    agter buffer zones
    ontplof kussings
    in veiligheid[…]

  • kinders speel
    pop droog maak
    saam boomklim paaie bou
    stadig raak plesier
    werk wat leë
    kompetisie raak

    een is goed
    waarde is egter
    swaarder in ń groep
    al aan die eenkant
    stoot ons winkeltrollies half v[…]

  • die waterstroom blink
    teen vervalle muur
    jare terug se verf
    verskif in dowwe reënboog
    nou ń oop toilet

    hande vroetel
    die lyf weet ek word gesien
    deur gebroke gat kyk oë
    die droeë mamerkom
    het jare laa[…]

  • Tearlach commented on the post, maskerade 3 weke, 2 dae gelede

    Baie dankie Elizabeth. Ek waardeer dit baie.


  • drrrom – drrrom
    geluide soos ‘n drom
    in pas stap die golwe
    met hoogwater
    uit op strand

    doef-ha-doef
    spel metronoom
    sy hartklop gestel
    op sestig keer
    per minuut

    elke aksie gemeet
    aan sy eie rea[…]


  • letters in goud geskilder
    figurante met silwer kante
    baalse dresserings van genot
    vorm harte en siele van klei
    tog moet hy wat deelneem
    end uit hardloop om
    die trofee te kan
    verower

    ©Teárlach

  • mure in vele teksture
    veilig op fondasies ongesien
    klou bakstene styf vas
    in vierkantige veiligheid neste
    al toegang gate

    geslote gate
    dam warm
    klanke, vars geure en visioene
    deur gapings
    dring[…]


  • hygend na suurstof
    sit klein seuntjie en wag
    sy gesig geslote en grys
    om hom sit daar vaal
    gesigte wat hygend
    suurstof probeer
    inasem uit hul
    koolsuurgas
    gevulde
    maskers

    ©Teárlach

  • Tearlach wrote a new post, mishoring 4 weke gelede


    asof agter uit my kop
    hoor ek die mishoring blaas
    sy donker boodskap van gevaar
    op eentonige noot en eweredig
    sleur dit indringend en diep

    eentonige toonhoogte
    wat vibreer soos ‘n rietjie
    wat rittel i[…]

  • Koos Elsum wrote a new post, Breinrokke 4 weke gelede

    flits van lig
    fluister van ń stem
    oopvlek van ń landskap
    maande se hongerly
    gebeure stryk geheue
    voue in sagte
    breinkleed

    tyd in nano sekondes
    bou op na millenniums
    belewenisse herleef
    in digitale r[…]

  • Tearlach wrote a new post, niks 4 weke, 1 dag gelede


    stilte
    byna geen geluid
    golwe lê saggies neer
    oor wit sand kombers
    sprei spierwit soom
    babelas van plesier
    verdwyn onder
    strand se dop
    waar meeu
    statig sit
    en skud
    sy kop

    ©Teárlach

  • Laai meer