Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • Hoofstuk 10 – Die pad terug

    Die Maandagoggend na die konsert naweek, is daar verskeie kleiner operasies wat geskeduleer is en Zuluika stap deur na die saal vir die voor-operasie besoeke van die pasiënte. Sy[…]

  • Hoofstuk 9 – ʼn Nuwe Geheue

    Zuluika voel ʼn opgewondenheid wanneer sy en Mauritz met hulle bagasie deurstap na haar kamer, ‘vir vandag is hulle alleen’, en die vreugde verstom haar.
    Hy draai om by die deur, “Sien[…]

  • Met blink ogies sien ek die linte
    die skittersterre aan takke se punte
    my hartjie klop onbedaarlik heen en weer
    al die mooi maak hom eintlik seer
    engele-tannies sing Stille nag
    bring só wondermooi in my bang[…]

  • Tearlach commented on the post, brakkie 9 ure, 31 minute gelede

    Baie dankie Nelmari

  • Treffend, eenvoudig, waar, roerend en absoluut pragtig.


  • geduldig lê hy
    onder by my voete
    sy gesiggie plooi soms
    van pure afwagting
    dan soek hy meer
    met sagte tong
    lek hy my voet
    effens kielierig ja
    so duidelik verknog is hy
    aan my teenwoordigheid
    solank hy[…]

  • Koos Elsum wrote a new post, Verwoesting 1 dag gelede

    ingenieurs ontwerp
    staal strukture
    klee staal in beton
    voete tot blink hoed
    heel dag deurdie nag
    in veiligheid faktore* drie tot ses

    staan vas
    as stormweer kom
    wit om grys staal plots water
    fondasies[…]

  • Tearlach commented on the post, Hartklop 1 dag, 11 ure gelede

    Pragtige vers


  • soos kinders van die oseaan
    spoel die branders liggies uit
    val weer terug na hul moeder
    strepe van skuim op die sand

    vriendelik, sagmoedig en hoopvol
    eerlike oortuiging van geloof en blydskap
    so spoel[…]

  • hoe nou gemaak
    met wat het nou gebeur
    gissinge mis strepe in my kop
    gin begin of einde
    aan die breinkaart

    al opsie is opstaan loop
    sonder boeke of kaarte
    rigting direk verkry
    uit gene, energie[…]

  • Ian wrote a new post, Hartklop 1 dag, 13 ure gelede

    My hart slaan
    klok slag doef-doef
    ritmies elke keer
    tot my gedagtes
    verdwaal na jou
    of my oë jou aanskou
    en my ore
    die klanke van jou lippe hoor
    wat my hart se klop
    onwillekeurig verander
    na ‘n[…]

  • Ek het ‘n tier en ‘n tier het vir my
    ons het mekaar in ‘n dwaaldroom gekry
    my oë het saam met my voete gestap
    toe ek opkyk staan sy daar, ook onverhoeds betrap
    agterdogtig kom sy nader, die edel oë staar s[…]

  • Hoofstuk 8 – Troos uit dit wat was

    Die oggend begin rustig, sy ken pasiënte aan die nuwe studente toe, en verkry ʼn bietjie agtergrond oor die nuwe drie se ondervinding sodat sy kan bepaal hoe sy kan aanvul wat h[…]

  • Hoofstuk 7 – ʼn Nuwe Aanvaarding

    Die rit af teen die berg is glyerig, maar verloop voorspoedig. Die studente en die ander passasiers gesels aanhoudend, en Zuluika se gedagtes gaan terug na haar studente dae op[…]

  • Hoofstuk 6 – Dertig Dae se Vryheid

    Soos die nuus rakende die nuwe dokter versprei, kom die mense van die gemeenskap vir behandeling by die kliniek en Zuluika se dae word voller en voller, en sy word een met haar[…]

  • Hoofstuk 5 – Bekendheid in die Chaos

    Met die instap in die teater se opwaskamer, is die teater suster gereed met die jas, en sy stap in hom in asof hulle dit al tevore saam gedoen het. Die bekende skrop roetine[…]

  • Tearlach wrote a new post, eindes 3 dae, 8 ure gelede


    soos branders afbreek
    op sand uitspoel in wit skuim
    so breek lewe ook stelselmatig af
    en slegs wit kruise bly staan
    van elke mens se bestaan

    soos diere kom en vergaan
    so verskyn gedagtes,[…]

  • Olga is al weer amper laat vir die kerkraadsvergadering. Dit is werklik ongemaklik om nog hierdie tyd van die jaar vergaderings te hê. Dis só ’n gejaag en almal wil graag die jaar afsluit en regmaak vir die Ker[…]

  • saad broei
    in sagte kassies
    wag ongeduldig vir uit spring kans
    om groei krapmerke te versamel
    deur sewe-en-sewentig* jare

    die krappe keuses gekies
    om aandag te trek
    op hoe die trop
    jou rang[…]

  • Laai meer