Wanneer maande en jare se aanvalle en afguns eers opbou soos ma se stoompot en die druk meer en meer word, weet jy. Die uitbarsting gaan nie mooi wees nie. Emosies vloei oor lippe soos rooiwarm lawa, met borrelende woorde wat alles in sy pad wil verteer – met seer. Alles wat nie reeds verwoes […]


Haar naam was Ingrid. Sy, wat van kindsbeen af gekonfronteer was met die verraad en liefdelose kant van die lewe. Die klein dogtertjie – Misken deur haar pa, maak kennis met die dood toe dié voor haar ma kom staan. Wyl ouma Gordonsbaai sorg, word haar donker siel gevreet En sy begin daaroor […]

Ons almal ken hulle. Daardie mooi mense… nee wag, laat ek nou nie doekkies omdraai nie, hulle was perfek. Hulle was vandag voor my in die betaalpunt se ry by Checkers. Hy het gelyk soos iets uit ‘n rolprent. Sy hare wat net-net begin verkleur met die ongelooflik aantreklike sout en peper grysheid. Sy blou […]

Ons almal se lewens is gejaagd. Elkeen het sy eie bekommernisse en dinge wat hulle daagliks besig hou. Kinders moet skool toe, daars druk by die werk, verhoudings loop nie altyd glad nie, finasies is beroerd en die regering maak ook nie dinge makliker nie. Dan, uit die bloute gebeur iets. Iets wat jou hele […]

Woede Seker een van die onproduktiefste vorme van emosie, maar tog sien en beleef ons dit amper daagliks. Oujaarsaand gesels ek met ‘n vriend en merk op dat dit deesdae voel of die hele wêreld kwaad is. Waaroor is ek nie seker nie, maar hulle is kwaad. Daar is egter ook verskillende vorme van woede. […]