-
Koos Elsum wrote a new post, Blom Visioen 12 ure, 1 minuut gelede
fyn tuine
blom onder fyn sproei water
om groen gemanikeerde grasperke
in optimale bemeste grond
vereis daaglikse versorg
om die blomkant voor te hougrowe tuine
het een styf toe agterdeur kraan
lappe[…] -
Koos Elsum commented on the post, Die reëngodin 12 ure, 26 minute gelede
Dis vir my interessant dat die gedig die reëngodin as afgesonderd vd reën uitbeeld, vir my was die twee een. Dankie vir nuwe perspektief
-
Tearlach wrote a new post, leë hande 21 ure, 11 minute gelede
–
hande vol goud
sakke vol eiendomme
geheue vol wêreldse kennis
alles mense-dinge met nul waarde
so dryf ons op die wolke van sonde
elke rots van ons geloof gekraak
en met die mag van die wêreld
uit die p[…] -
Anze commented on the post, Hemel soene 22 ure, 47 minute gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek
-
Koos Elsum wrote a new post, Pannekoek Resep 1 dag, 12 ure gelede
bring bestanddele
eenvoudig in plus minus maat
koekmeel, bakpoeier en bietjie sout
trou dan in ń familiebandgooi loopgoed saam
volroommelk, olie en meng eiers
meng die nat en droë goed
trou dan in ń fa[…] -
Anze commented on the post, Die reëngodin 1 dag, 15 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek
-
Palet wrote a new post, Hemel soene 1 dag, 19 ure gelede
Hemel’soene ❤
‘n Vrou se wese, haar vrese, haar pyn
maak haar geloof net sterker
Sy is soos ‘n blink diamant, wat jou met wysheid sal lei
Soos sonsopkoms, die skoonheid van elke nuwe dag wat glimmend op h[…] -
Palet wrote a new post, Die reëngodin 1 dag, 19 ure gelede
Die reëngodin gooi haar spierwit mantel om haar lyf
Sy gaan staan op die hoogste berg, en wag vir die reën
Sy voel hoe die ekstase in haar opbruis,
toe die eerste druppels skaam-skaam met ‘n soen oor haar l[…] -
Tearlach wrote a new post, ut nulla cupiditate afficiatis 2 dae, 20 ure gelede
–
mooier as lewe is sy
emosies raak verdring
my hart gee bokspringe
al was dit reeds oop gekerf
mooi en rein bly altyd mooier
saggies en teer soos ‘n veer
bewaak tog my hart o Heer
teen versoeking wat s[…] -
Anze commented on the post, Die verlore seun 2 dae, 22 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek
-
Anze commented on the post, Kom huis toe 3 dae, 19 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek
-
Zebulon Kochk wrote a new post, Kom huis toe 3 dae, 19 ure gelede
Ek wens meteens agter
stil mure
jy was nog híer
om met jou sagte stem
wat die innigheid het van
skemer-motreën
of kleurvolle verse
om reënboë oor my dae
se vaalte te span
want net jy kan.© Zebbie
Silwerklas
-
Tearlach wrote a new post, weet 3 dae, 19 ure gelede
–
duister verlede bring hartseer
soms moet die verlede maar bly slaap
om te verstaan hoe en hoekom dinge
in die verlede gebeur het, moet jy
die verlede se omstandighede
nie met vandag se oog wil
beoordeel[…] -
Zebulon Kochk commented on the post, Eenkleurreënboog 4 dae, 18 ure gelede
Baie dankie.
-
Anze commented on the post, Alfabethuis (Silwer) 4 dae, 18 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek
-
Zebulon Kochk wrote a new post, Alfabethuis (Silwer) 4 dae, 18 ure gelede
My gedig is ‘n huis
met baie kamers
om in te ek
alle woorde is welkom
om in te kom
want die klok tik die mooiste
as ek gesels op my sagte beddís tog híer waar die liefde lê
wat meer wil mens van die le[…] -
Anze commented on the post, Alle paaie lei huistoe 5 dae, 21 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek
-
Tearlach commented on the post, starre 5 dae, 22 ure gelede
Baie dankie Anze. Ek waardeer dit baie.
-
Tearlach wrote a new post, kort 5 dae, 22 ure gelede
–
kort is die lewe wel
dalk lank vir dié op pad na die hel
geniet jy die lewens spel
of is jou stryd ook nog so fel
–
waar tyd iets meet
is daar baie min mense wat weet
al het jy chronogram ge-eet
leef jy[…] -
Koos Elsum commented on the post, Koningsprotea (Protea cynaroides) 6 dae, 11 ure gelede
Dankie hou vd manier hoe jy Proteus ń veranderlike god in beskrywing vd die protea se baie voorkomste uitbeeld en die speel met woorde is pragtig. Dankie vir deel
In my siening sou ek die reël “ Vlaktes nas[…]
- Laai meer