Jongste aktiwiteit:

Pais en Vree

Die sagte omhelsing van duisternis verwelkom my elke aand in stilte ek wikkel my styf toe in my kombers van saligheid laat die slaap my oorkoepel soos die wingerd die prieël omhul hier in die inkapseling van die nag vind ek rus en vrede so sus ek myself in die kalmte van die duisternis se […]

Read More

Vuur in my vingers (goud)

Ek skryf en skryf met vuur in my vingers ure vlieg en dae verdwyn die donkerte in soos my woorde vlamvat sin na sin ontplof my pen vol ink my gedagtes gloei soos koeël en ek skryf met letters wat na bo wys in my simfonie van tale skryf ek jou raak skryf ek jou […]

Read More

Beminde Stiltes

As ek vandag net een ding kon sê sou dit die ongesproke weemoed wees die woorde wat verstom en verwees dit sou seker nie sonder seer wees nie want al die trane in die wêreld kan nie regmaak wat stukkend is nie kan nie terugbring wat ons verloor het nie dit sou seker ‘n sonnet […]

Read More

In my diep blou

In die diep blou see se branders swem my drome soos ‘n sorgvrye siel saam met golwe wat eb en vloed oor al my geheime saam met stories wat kom en gaan onder die diep helder blou hemel waar vrede my na rus bring op ‘n heilige plek waar ek eendag sal vergaan. © April […]

Read More

Miskien

Want hier vind ek jou altyd ‘n mooi skemerslig silhoeët ‘n suiwer sielsprentjie miskien is jy my dagdroom my wakende oomblik se asemhaal jy dans in my gedagtes speel in die dieptes van my hart jou stem eggo alom my ure jou glimlag straal soos die môre son verlig die donkerste van my nag miskien […]

Read More

ONSKULD (goud)

ONSKULD (goud) Met ‘n bal in haar hand speel sy met sonlig sy dans en verf die lug met haar lag sy dra ‘n droom in haar hart die wind is vandag haar maatjie so ontdek sy die wêreld terwyl blare liedjies vir haar sing in die somerson se brand vertel sy stories oor diertjies […]

Read More

ONBEVANGE (goud)

Die lig skyn hier so helder in ‘n wêreld van avontuur vol onbegrensde ruimtes bedek met vleklose openhartigheid   elke blom is ‘n wonder elke verhaal ‘n reine waarheid hul skilder drome met daardie kinder oë   speel in die sand in die gras klim in bome kruip in jou hart   hul vreugde is […]

Read More

Môre wag vir jou (Goud)

Net voor skemer val het sy drie van haar dolosse laat rol vandag se rug was reeds gebreek gister het in fluisterstemme met benewelde klanke saam met die talisman in haar kop begin dans een skenkelbeen het weggerol twee werwel stukkies het stil gelê “môre wag vir jou my kind” het die laaste sonstraal oor […]

Read More

Hoe om ‘n digter dood te maak. (Goud)

Om ‘n digter dood te maak kan nie maklik wees nie gif kan nie woorde wegmaak nie verwurg kan nie stilmaak wat reeds geskryf is nie skiet kan nie kolskoot die waarheid wegsteek nie ‘n mes in die rug is té digterlik daar is net een manier om ‘n volwaardige digter dood te maak gooi […]

Read More

Verskeurde gedagtes (goud)

Hier op die platteland in die Swartland het ek gesien hoe oggende kan blom en die nag haar naak oor ‘n mens kan hang. Ek het gevoel hoe kole in my oë brand in die yl gehoor van niks onder skemer se kalklig tussen verskeurde koringlande waar niemand weet wat regtig saak maak nie. ©11/2023 […]

Read More
wag asb.
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed