-
Anze commented on the post, Skakering in harlekyn Silwer Mei projek 1 dag, 21 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Anze commented on the post, Geknakte siel Silwer Mei Projek 1 dag, 21 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Anze commented on the post, narsis (Silwer) 2 dae, 3 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Anze commented on the post, liefdesnoer (Silwer) 2 dae, 3 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Tearlach wrote a new post, groei 2 dae, 4 ure gelede
–
langs twee voetspoor paadjie
groei daar droë fynbosse stil
wagtend op vog van die nag
–
teen rand van ‘n baai lê skulpe
wat gruis word onder die voete
uitwerpsels van die storm see
–
teen droë duin skor[…] -
Anze commented on the post, dans van die rookfee (Brons) 3 dae, 2 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Tearlach wrote a new post, dood 4 dae, 3 ure gelede
–
dood is die nag
stilte en eensame wag
sal nog een dagbreek kom
nogeens die strale blink skyn
versprei oor die see se span
pastel kleure verf daaroor
stil is die nag se dood
sonde bring dood
dagbreek die[…] -
Anze en
Katryn is nou vriende 4 dae, 23 ure gelede
-
Tearlach wrote a new post, agt dae 5 dae, 2 ure gelede
–
sewe dae het Hy geskep en gerus
van alles en almal was Hy eerste daar
telkens het Hy alles ondersoek en goed verklaar
niks van enige detail kon en kan Hom ooit ontglip
van elke stukkie niks, het daar iets[…] -
Anze commented on the post, vrug van die alfabet (brons) 5 dae, 22 ure gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Tearlach wrote a new post, vriend 6 dae, 5 ure gelede
–
jou blosende gelaat
jou ewig vriendelike oë
vermurwe elke kwade gedagte
ons vriendskap is van bo gevind
ewig soos die roering van die see
elke gedagte wat in jou omgaan
word ge-ewenaar in my siel
saam is[…] -
Anze commented on the post, Woensdag blues (goud) 1 week, 1 dag gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Anze commented on the post, Ek vra gisteraand vir God (goud) 1 week, 1 dag gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Tearlach wrote a new post, sê niks 1 week, 1 dag gelede
–
sleurend klink die roep van die visarend
deur die klowe styg die klanke op na bo
antwoorde kom in elegante weerklanke
oor die kabbelende helder waterstroom
–
uitdagend blaf die bosbok ram se stem
oor bulte[…] -
Anze commented on the post, Omskietliefde 1 week, 2 dae gelede
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek
-
Tearlach wrote a new post, hoor 1 week, 2 dae gelede
–
hoor die branders by die see
wat oor rotse storm en val
hoor die meeue skor roep
en Hom verheerlik met sang
–
hoor die boodskap in basuin
voel die vibrasies van dit aan
lewe die lewe van ‘n v[…] -
Anze en
Janine is nou vriende 1 week, 3 dae gelede
-
Tearlach commented on the post, leef 1 week, 3 dae gelede
Baie dankie Anze
-
Tearlach commented on the post, dae 1 week, 3 dae gelede
Baie dankie Anze. Nie geweet vd Silwer nie. Baie dankie.
-
Tearlach commented on the post, ingat 1 week, 3 dae gelede
Dankie Marlene. Dit voel soms of daar net soveel plekke is om gedigte te plaas, en op elkeen sien jy weer en weer dieselfde admin gesiggies en byna geen kommentaar op die gedigte nie. Die blaaie wat kompetisies[…]
- Laai meer