-
Charleine wrote a new post, Klimaatskuif (Silwer) 2 jaar, 6 maande gelede
Die woeswind waai
wes suid oos noord
bly blare deur bome
droog oor dakke draai,
verander laat-lente
se bloeisel bloedwyn
gepars uit druif
van die laaste boord
in die wingerdbruin
van vroegherfs
se skyn[…] -
Charleine wrote a new post, Hoop (Silwer) 2 jaar, 6 maande gelede
Hierdie naweek sien ons nie
die bar Karoo
of dors bokkies en boere wat sukkel
om in God te glo.
Ons negeer ons tienrandnoot
wat na die storting
as een rand begroot.
Die heuwels en velde stoot
geloof en blare
soos[…] -
Charleine wrote a new post, Die kyk (Silwer) 2 jaar, 6 maande gelede
Jou oë stol
modder
soos die borrel van die are
deur jou hart –
sonder die seën
van sagte reën
of die soet
van sjokolade
is daar geen sagvoel,
kalfie, bokkie
…of genadeCharleine Collins © Oktober 2019
-
Vonnie en
Charleine is nou vriende 2 jaar, 7 maande gelede
-
Charleine commented on the post, Voëlvry (Silwer) 2 jaar, 7 maande gelede
Baie dankie, Anzé xx
-
Charleine commented on the post, Voëlvry (Silwer) 2 jaar, 7 maande gelede
Baie dankie, Morné. Ek waardeer jou kommentaar!
-
Charleine wrote a new post, Voëlvry (Silwer) 2 jaar, 7 maande gelede
Geen inhoud
-
Charleine wrote a new post, Lente se wip (Silwer) 2 jaar, 8 maande gelede
spring has sprung
soos ‘n meme-haan op vere
soos bo-kant-buurman
se katel sonder klede
en veel minder klere –
bytjies en blomme
warm voëls woel tekere
net soos die were
kom die lewe se voortgaan se rede
met laas[…] -
Charleine wrote a new post, Gelofte 2 jaar, 8 maande gelede
Jy neem my net soos Izak
binne-in jou hart
se tent
en ek word jou vrou,
met bloeisels van granate
oor ons bed gestrooi
en nardus op ‘n palmtak,
want in jou oë
was ek die liefde
wat jy altyd voor jou God
in[…] -
Charleine wrote a new post, Gestroop (Silwer) 2 jaar, 8 maande gelede
De moer in is maklik –
die adrenalien is goed,
maar dit word vinnig
en seker uitgewerk
tot net die seer
brandend
skeur deur
my hart.Ek het gefaal en
kan niks fix –
was weer heel te lig,
want jy kan[…] -
Charleine wrote a new post, Hy was toe ook bad news (Silwer) 2 jaar, 9 maande gelede
Hy het my gefriend request,
my eerste liefde,
op facebook –
sy gesig na veertig jaar
‘n agteroorskopskok
van seer en dwarrels en vrae
van waar en wat, hoekom,
van onthou en wat kon wees –
ons vier dekad[…] -
Charleine wrote a new post, Rondte vir rondte (Silwer) 2 jaar, 10 maande gelede
Die een ou spoor was groot
en die ander spoor was klein –
hul strompel hygend langs mekaar,
so swaar op teen die duin.As uitasems bo uitkom,
gaan hul rollend saam afgly
tot amper in die see –
gedaan en m[…] -
Charleine wrote a new post, Die nes is leeg (Silwer) 2 jaar, 10 maande gelede
sy’s ingenestel op my skoot –
net drie en die sneeuste
syste sagste soenste
haartjies streel my mond
die warm van haar kop
en sekondes stil se woelwater
deurstraal en grond
my ganse wese,
is in my hart geë[…] -
Charleine wrote a new post, ex re et ex tempore (Silwer) 2 jaar, 10 maande gelede
“ESCALATOR – UP
FIRST FLOOR: PHARMACY AND TOYS”
Bondel-bondel oplig en gly
staalblokke soos ure verby
In my kindertyd het ek gedog
(en veerplant is mos bog)
‘n trappie kan jou sleep
diep weg in jou moer
da[…] -
Charleine wrote a new post, Swaandans 2 jaar, 10 maande gelede
Die swaan was wit en sag,
te fyn en sensitief.
Haar hart was oop en skoon
en sy had lief.
Maar dit was nie versadigend
vir volmaakte kuns:
Sy moes eers pynigend
deel aan swart en wroeg,
breek en stukkend[…] -
Charleine wrote a new post, Net 'n wintersprokie (Silwer) 2 jaar, 10 maande gelede
Die Sneeukoningin is vlok bevlok –
hul sê dit val soos bye uit ‘n hok.
Sy vries die warm hart van Kai,
want sy is ysig kwaai.So vang sy ook vir Racheltjie
en Klara Majola in die veld.
Die volk se trane be[…] -
Charleine wrote a new post, 'n Gumtree-verhaal 2 jaar, 10 maande gelede
Agter ‘n ad op Gumtree (of enige smalls)
lê daar soms iets groter
as die vierkant sentimeter –
die blok met die foto’s wat
onpersoonlik niks meer wys
as die produkte in die mark:
soek iemand dringend geld,
is alle[…] -
Margaret Cordier en
Charleine is nou vriende 2 jaar, 10 maande gelede
-
Lynelle en
Charleine is nou vriende 2 jaar, 10 maande gelede
-
Charleine wrote a new post, Seisoenaal (Silwer) 2 jaar, 10 maande gelede
Die wind gryp jou lag
wat dwarrel om ‘n boom
en sy drag oor ons strooi –
dis ‘n kwiltland
met blaar en bloeisels
getooi!
Jou lag wapper aan
met die punt van jou serp –
blinkoog,
kersieneus
en skielik somermo[…] - Laai meer