-
Charleine en Doret JohnstoneRobertson is nou vriende
Be the first to like this!no comments -
Charleine en Paula Paxton is nou vriende
Be the first to like this!no comments -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die woorde van die regste
egste ek
spruit
nog net in font
en op papiere uit.
As jy wil hoor
hoe kom dit deur my mond
(al die binne-in kompleks)
sal jy my oë se konveks
keerom moet draai
om diep te sien,
nie bloot[…]Be the first to like this!no comments -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Ek lê weer vlugalleen
in die klein kamertjie,
staar na die dak,
voel vuisvoos twak.
Dan kom hy geruisloos,
asof uit die niet,
lê helend soos ‘n rofie
bo-oor die verdriet,
sprei sy hitte
dwarsdeur my,
bly speur in[…]Be the first to like this!no comments -
Charleine en Grootvissie is nou vriende
Be the first to like this!no comments - Laai meer plasings