Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Charlene se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Charlene

Van

le Roux

Geslag

Vroulik

INK naam

Charlene

Biografie

Ek is gebore in Germiston. Gelukig getroud met vyf kinders. Baie lief vir die natuur en vir God. Soms skryf ek oor gebeurtenise wat of my gelukig maak of hartseer. Nie noodwendig alles wat ek skryf gaan oor my eie lewe nie maar mense na aan my en soms sommer vreemdes ook. Woorde kan mens bou of breek. Wel dis hoekom my mond soms net gesluit bly in somige omstandighede. My skryf het nie ‘n spesifieke styl nie want ek skryf net waaraan ek dink op daardie oomblik.

Verjaarsdag

1978-12-24