Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Tussen Klippies
Biografie
Hierdie boek is gebaseer op n ware verhaal. Charmaine het al kortverhale in die “Sarie 2012 en “Youre Baby 1994” gepubliseer. Sy is verskeie kere uit die lewensbaan van die lewe geruk, vasgeval in gruwelike gebeure en trappe geklim na die bloedmaan. Sy het versink in geestelike dronkensap. Geruik geproe in die oopwond waarin sy haar kind hoor roep het. Menigdmale het sy haarseof telkens afgesonder om geleidelik ingetuimel van al meer en meer.