Vertolking van n lewe Tussen ganna bosse in die hart van storm winde het ek my siel amper verloor daar waar my tolbos swerf teen haak en steek takke beweeg die stilte deur my are skeur satans dorings my aan vlarde As ek kou aan harde klapper haar skandes Seën val kort-kort oor my donker […]
“Die vrou by die ander winkel kan nie fotostate maak nie. Kyk hoe skeef is die lyne waarop ek moet uitsny. Die ou kaartjies lyk soos n hond se …… Nee wag, laat ek liewer stilbly.” Sy knip verder en skud haar kop met afkeur. Haar gedagtes maak draaie by vanoggend se stiltetyd leesstuk. Dit […]
Breed is Sy pad groot Sy guns as jy jou oorgee in Sy Vader skoot Weg is weëmoed, rusie en wraak wanneer jy stil raak om Sy woord Bekeerd, wedergebore, versoen met Sy wonderbaar guns leef jy uit genade beset deur die liefde van die almagtige Vader Skep met onmeetbare hoop jou seën uit Sy […]