See-Jay-El commented on the post, Op ‘n Wintersdag
See-Jay-El het ‘n nuwe publikasie gemaak
[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
See-Jay-El commented on the post, Op ‘n Wintersdag
See-Jay-El het ‘n nuwe publikasie gemaak
Ai, Woordsmous, hoe lees ek seer verlange in hierdie pragtige beeldende stuk. Die woorde vang die oomblik van verlang so eg vas en maak dit absoluut tasbaar. Dit is 'n besonderse stuk werk, soos altyd!
Die beelde wat in hierdie werk gebruik word skep 'n atmosfeer van wydheid of uitgestrekheid. Dit plaas die aksent op die spreker se verlange na die pas hart wat met sy moet dans. Dis 'n diep verlange wat deur die nag en dag oor berge en klowe...
Dankie vir die uiteensetting. Waardeer jou uiteensetting.
Dankie vir die praktiese uiteensetting. Waardeer jou uiteensetting.
Die wolf se huil verklap 'n soort hartseer oor die oudagspore, waar die skrywer hom op die huidiglike oomblik, in die hede bevind. Dit wek herinneringe op van 'n tyd geken aan sonskyndae, iets sorgeloos en vry, van warm nanagvure, waar gedeel is inliefhê en saamwees. ...