as jy my op jou skouers tel sal ek kan verder reik, op verby die hemele tot waar die sterre pruik. ek strek en kreun en maak jou seer jou gesig trek van die nare, daar pluk ek toe die mooiste sterretjie en sit dit in jou hare…
wag asb.