Jongste aktiwiteit:

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

Oumakind se lente hart

Oumakind se lente hart (Silwer)   kon ek al die dae laat lenteblom so mooi soos jou hart se praat my pop sou die lied kon liefrooi sou jou mooi kon gee vir alles my lief   kon ek die grys in die dae verberg met die glimlag die eg in jou voel oumakind   […]

Read More

Gitsroep na die mooiste ou dans (Silwer)

sou ek vir jou ʼn bietjie lente op die koue winter vuurtjie kon gooi ʼn bietjie mooi kon fynstrooi en bietjie asem inblaas… tot die dooie punte gloei in hierdie kaggelvuur en die klein vlammetjie aanhelp om te knetter kraak tot ons stadig kan ou wals op ou musiek, ou voel, ou mooi sonder ʼn […]

Read More

Ewige verwyt

My lief, hoe sal ek ooit jou laaste groet kan bêre as my hande se lewelose getuienis nie kan rus nie, hul wat nooit gegroet het nie hul wat nie gewys het hoe lief ek jou het nie…   hoe bêre ek hierdie skuld gevoel van sou ek gewys het ek’t jou lief sou jou […]

Read More

Om tyd vas te maak (Silwer)

kon ek tog net tyd vasmaak sonder om te sien hoe ons lewens vergaan in ons koerslose bestaan   hoe ons generasie verouder en die ken van nou vervreem – blind soek, foto vergeel ons jeug deur tyd gesteel   kon ek tog net tyd vasmaak sodat ons vir altyd kon lag en dans sonder […]

Read More

As ek jou gedagtes kon kruis

as ek vir ʼn oomblik jou gedagtes kon kruis was my lewe die moeite werd   as ek vir ʼn oomblik jou voetspore kon vul was genade my gegun   as ek jou hart kon voel en son kon laat blom en ons asems gee vir die mooi   ja, as ek ons flenters kon […]

Read More

Son jy het alles gesien (Silwer)

Son, jy’t geloop voor mens lewe geken het daar waar slegs skepping en jy gesien het deur die dale en dieptes was jy daar toe ons gemens het met ons lag, die trane, die groet was jy laaste om te sien   en getrou geloop deur elke fase van eeue se jonge en gryse gesien […]

Read More

Ons asem bestaan

ʼn spikkelpunt ons asem bestaan in hierdie grote heelal het ons kindervoetspore vooruit met ʼn malle gejaag en los ons met oumens oë in die spieël oë kaalgesteel deur roetine en die bekende vervalle en vergaan sonder kinderlag en kinderspeel en strate en gesigte bouval in ons spikkelpunt bestaan ons toekoms onbekend en kindwees na […]

Read More

Johannes, Jani’s – Jani’s (Silwer)

(Ode aan Johannes Kerkorrel)   jou Hillbrow se hart lê gestrooi jou ouman se plekkie is leeg sy voetspore stof nie meer nie en daar waar Fontana se hart geklop het is twee staaldeure met ʼn ander naam ʼn ander hart   Chelsea Hotel…Taxi’s staan ingeryg flenters – plakkers, gemors   jy het vir Hillbrow […]

Read More

Johannes, Jani’s – Jani’s (Silwer)

(Ode aan Johannes Kerkorrel)   jou Hillbrow se hart lê gestrooi jou ouman se plekkie is leeg sy voetspore stof nie meer nie en daar waar Fontana se hart geklop het is twee staaldeure met ʼn ander naam ʼn ander hart   Chelsea Hotel…Taxi’s staan ingeryg flenters – plakkers, gemors   jy het vir Hillbrow […]

Read More

Kind wat het van jou geword

kinder, kindste van my wat het van jou geword ek sien jou nie meer glimlag in die spieël kinder, kindste ons vry‘nes verniel en ons dagdrome ingekort   kinder, kindste van my wat het van jou geword jy kon speel, kon gee, kon voel en jou kinderhart kon leef, sy doel om te raak daar […]

Read More
wag asb.
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak