Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Doret JohnstoneRobertson se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Doret

Van

Johnstone-Robertson

Geslag

vroulike

INK naam

Doret JohnstoneRobertson

Biografie

Gedigte kom dans graag deur my gedagates en dan kan my vingers nie anders as om ‘n paar passies met ‘n pen oor papier te maak nie. Daar is 3 selfgepubliseerde boeke op my kerfstok (1 kortverhale bundel vir vroue en kinders; 2 digbundels) en my volgende digbundel is op pad. Kontak my gerus as jy enige navrae het by doretj@gmail.com. Ek waardeer almal se lees van en kommentaar oor my werk en versoek julle om my werk as my eie te respekteer en my kopiereg te eer.