-
-
Charlene Jordaan Kotzé en
Driekie is nou vriende
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Driekie het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die betowering van eerstehands
Daar is ‘n magiese fassinering agter elke nuutbegin of nuwe ding. Hetsy dit ‘n nuwe jaar, ‘n nuwe uitdaging, ‘n nuwe gebruiksartikel, ‘n nuwe uitrustin […]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Driekie het ‘n nuwe publikasie gemaak
‘My huis is waar my hart is’
en my hart is by klein voetjies
wat dwarsgespoor oor my
oumalewe lê
sagte armdrukkies wat
meer as woorde sê
en liefdesogies wat
samesynvreugde kaats.Wat meer wil ‘n ouma dan[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Driekie commented on the post, Spore van samesyn
Pragtige gedig, Pieter, wat warm om die hart kom sit.
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar - Laai meer plasings
onlangse publikasie

Die betowering van eerstehands
- 13 Januarie 2023

My hart se tuiste
- 23 Desember 2022

TOTSIENS AAN 2022
- 16 Desember 2022