Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Etna Wepener

    Etna Wepener het ‘n nuwe publikasie gemaak

    gejaag na wind in warrels van bestaan
    gesluk aan stof en sand se skuurpapier
    wat wraak in wrywing van die nóú en híér
    om voort te snel in kolk van tydsvergaan

    tap tyd se tik in druppels sweet en blo[…]

    Die lewe snel verby

    gejaag na wind in warrels van bestaan gesluk aan stof en sand se skuurpapier wat wraak in wrywing van die nóú en híér om voort te snel in kolk van tydsvergaan tap tyd se tik in druppels sweet en bloed want lewenswandel wikkel teen...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Etna Wepener

    Etna Wepener het ‘n nuwe publikasie gemaak

    tyd se pen griffel dagboekverhale
    hoofstukke in bloednotules geïnk
    kernwoorde as dagdruppels uitgedink
    papierlyne gevul met mylpale

    wie is werklik die een wat ink laat vloei
    in unieke verhaal wat daagliks[…]

    Dagboek

    tyd se pen griffel dagboekverhale hoofstukke in bloednotules geïnk kernwoorde as dagdruppels uitgedink papierlyne gevul met mylpale wie is werklik die een wat ink laat vloei in unieke verhaal wat daagliks groei? Etna Wepener©️

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Etna Wepener

    Etna Wepener het ‘n nuwe publikasie gemaak

    toe gebroedsels van wyses en dwases verbind
    is vae antwoorde gegee maar geen vrae is gevind
    in die ruigtes van harsings waar intelligensie ontbind
    het slinkse jakkals se tande die slagaar gevind

    in die[…]

    In hierdie donker bos is die duiwel los

    toe gebroedsels van wyses en dwases verbind is vae antwoorde gegee maar geen vrae is gevind in die ruigtes van harsings waar intelligensie ontbind het slinkse jakkals se tande die slagaar gevind in die ruigwoud waar geeste van ryk armes dwaal het ʼn...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Etna Wepener

    Etna Wepener het ‘n nuwe publikasie gemaak

    in fyn goudgesmeede filigraan
    lê die komplekse etse van my bestaan
    kartels en kurwes soos edelkant
    blinkgevatte kruine gerond-elegant
    klassieke artistiese motiewe gepatroon
    kunswerk met unieke vingerafdruk[…]

    Ek leef in filigraan

    in fyn goudgesmeede filigraan lê die komplekse etse van my bestaan kartels en kurwes soos edelkant blinkgevatte kruine gerond-elegant klassieke artistiese motiewe gepatroon kunswerk met unieke vingerafdruk bekroon en al verswart aanpaksels elk' onbereikbare groef daar waar gossamer-vingervat selde vertoef gee die donker kontras waar stof...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Etna Wepener

    Etna Wepener het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Hooglied – Lied der liedere

    lied der liedere
    ʼn Hoogliedsgesang
    pryse aan ware liefde
    in blom se kroonblaar-bloswang

    geure van intense vreugde
    soos lelies van die Goddelike veld
    lokkende[…]

    Roos van Saron

    Hooglied - Lied der liedere lied der liedere ʼn Hoogliedsgesang pryse aan ware liefde in blom se kroonblaar-bloswang geure van intense vreugde soos lelies van die Goddelike veld lokkende liefdesaromas van Maria as mistieke roos vermeld gespreide bloemvlerke van die Bybel se trooskuur kalmerende geure op...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed