-
Gerda-Marié het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die kerkklok lui 07:45. “Lanie wil hê ons moet oor ‘n uur in die kerk wees,” sê Mamma van Rooyen. Teen 08:30, ‘n halfuur voor kerk, is al vier van die gesin aangetrek, gevoed en prim en proppers vir die eredi[…]
Be the first to like this!no comments -
Gerda-Marié het ‘n nuwe publikasie gemaak
Vir Yolandi
Bykans almal skop, skiet en steel
Stokkiesdraai slingergooi Suid-Afrika
Niks orde of wet, bloed is wat ons het
Misdaad hoog, damme droog
Maar jy kom verdryf die donker
sonstraal wat in ons choas[…]Be the first to like this!no comments -
Gerda-Marié het ‘n nuwe publikasie gemaak
“Jy kan kies. My plek of joune. Ek is nie bang vir bloed nie. Ek moes van jongsaf bokke se kele sny. Ek my eerste lewer geëet het en die springbok se bloed op my gesig gesmeer het,” sê die man met die stopp[…]
Be the first to like this!no comments