Die sinkgat (Brons) Fiksie , Wilhelm en sy vriend Ihmram sit voor die televisie, elkeen met ‘n bier in die hand, terwyl hulle wag op die televisienuus wat binne ‘n paar oomblikke moet begin. Wilhelm was nooit juis ingestel op die nuus nie, maar die abnormale gebeure van die laaste tyd het hom gedwing om […]
Chris was nog altyd ‘n man vir en van die aarde. Hoe nader hy aan die aarde kon kom en lewe of die aarde aan hom, hoe beter. Juis daarom het hy net meer as vyftien jaar gelede sy saai en vervelige beroep vaarwel geroep en sy afgeforseerde lewenstyl en konformiteit aan verwagtings van die […]
Oudword issie vir sissies nie Brons. 595 woorde Toe ek ‘n jongman was kon ek nooit verstaan hoekom die skoner geslag so lank neem om soggens klaar te maak in die badkamer nie. Dis roompies, poeiertjies, haartjies en wie weet watter “tjies” nog alles. Ek het wakkergeword, opgestaan, aangetrek, soms hare gekam en dan was […]
Brons Vaderskap Vaderskap begin al baie lank voor ‘n kind se geboorte. Daardie dag toe jy as man jou keuse gemaak het om ‘n lewensmaat te neem, was dit nie net ter wille van seks nie, want dan is die verhouding gewaarborg om te misluk. Met die sluiting van daardie verbintenis het jy geweet dat […]
My lewensverhaal Here, ek was vanoggend na die flieksaal maar nie somaar vir enige fliek nie. Ek was by die premier van my eie lewensverhaal. Here, die ouditorium was vol mense, kollegas deur die jare, familie en gesin, kliënte, kinders, ouers, my mentors en my tutors, en al die leiers tussenin. Ag, somaar almal wat […]
Nie (Brons) 1240 woorde Woorde kan ‘n mens maak of breek. Woorde kan soms misverstaan word en dit veroorsaak soms baie ongelukkigheid. Dan is daar ‘n hele rits woorde wat deesdae algemeen gebruik word in die gewone omgangstaal, woorde wat jare gelede as taboe in enige ordentlike geselskap beskou is. So is daar baie woorde […]
As ek maar net …. {brons} Net voordat Bertus sy laaste loopdop dubbelbrandewyn in sy keel afgooi, lui sy selfoon. Dit is seker nou al die tiende keer vanaand en elke keer van dieselfde nommer – sy vrou s’n of liewer sy eksvrou s’n. Weer antwoord hy nie. Hy is te dronk daarvoor. Buitendien is […]